OOV (Ouer-onderwysersvereniging)
2026 se OOV-bestuur lyk soos volg:
Ouers:
- Marisa-Lee Janse van Rensburg (Voorsitter)
- Fiona Steyn (Onder-voorsitter)
- Christine Bergh (Tesourier)
- Tamara Swiegelaar (Sekretaresse)
- Corné Scheepers
- Christa Cronje
- Frikkie Janse van Rensburg
- Jean-Marie Steyn
- Lindy Boonzaaier
- Louis Buitendag
- Marietjie Dippenaar
- Nikita Dreyer
- Rachel Theron
- Wilma Hattingh
- Zanel Nel
- Zanne Groenewald
Onderwysers:
- Cariné du Plessis
- Elizma Williams
- Nicole Taylor
OOV-projekte vir 2026
- Boeresports
- Colour Fun / Colour Fun Run
- Damesoggend
- Gesinskamp op die rugbyveld
- Kaskardag
- Kosverkope by Mini-krieketdag
- Kosverkope by Netbaldae
- Meerkatvastrap (Ouerdans)
- Opelugfliek
- Ouer-en-kinddag
- Pizzadae
- Valentyns-projek
- Voedselfees (Kos-en-kuieraand)
Hierdie is van die projekte wat beplan word. Ander voorstelle kan ook oorweeg word of in die plek van hierdie aangepak word.
Afgehandelde projekte van 2026:
Enkele van die projekte van 2025 wat suksesvol afgehandel is:
Dankie aan al ons borge, donateurs en skenkers wat bygedra het tot die sukses van die 2025 OOV Lootjiesprojek. ‘n Hele paar van hierdie borge ondersteun ons al vir etlike jare. Baie, baie dankie. Ondersteun asseblief hierdie besighede. (Verdere inligting word deurgegee op ons d6-toepassing asook die Bellville-Noord Facebook-blad.)
- @home
- American Swiss
- Bidway Auction House
- Demo Laptops 4U
- Freedom Hill Boutique
- Herukale Payroll Services
- La Rochelle’s Hair and Beauty Studio
- Luminous Beauty
- Mainscape Solutions
- Mnr. H.J. du Plessis
- Noumsi’s Delicacies
- Olympians Wrestling Club
- Ouers van Laerskool Bellville-Noord
- Preiss Accounting Solutions
- PretPlekkie
- Provolt Electrical
- Rawson Property Group (Old Oack Sentrum)
- Ree Marketing
- Shell Sentra Motors Blomtuin
- Social Byte
- Sterns
- Telkom
- Zelda’s Cupcakes
Dankie aan al die ouers wat bereid is om op die OOV te dien en te help met die beplanning van al die fondsinsamelings en ander funksies. Jul is ‘n puik span om mee saam te werk. Ons waardeer ook alle ander ouers, grootouers en selfs oud-leerlinge wat hierdie span bystaan en bereid is om hul kosbare tyd tydens die voorbereiding, tydens die aktiwiteite self en agterna met opruiming af te staan.
Ons waardeer ook ons ander ouers wat hierdie span help van die vele projekte ‘n sukses te maak en altyd bereid is om hul tyd af te staan en agter die tafels te help.