Prestasies
(Sedert die skep van hierdie webblad)
SPORT
Erkenning aan nasionale en internasionale prestasies behaal as leerlinge by Bellville-Noord:
Hierdie leerlinge het almal nasionaal of internasionaal presteer terwyl hul ingeskrewe leerlinge is/was by ons. Ons gee erkenning aan alle sportsoorte ongeag of dit ‘n skoolsport is of nie.
Clarese Lourens:
- 2017 (gr. 2): SA Kleure in karate / 2x Silwer medaljes by die Wêreldkampioenskap, Roemenië.
- 2019 (gr. 4): SA Kleure in karate / 1x Goue medalje by die Wêreldkampioenskap, Maleisië.
- 2021 (gr. 6): SA Kleure in karate.
- 2022 (gr. 7): SA Kleure in karate / 1x Brons medalje by die Statebondspele, Brittanje / SA Kampioen in Kata en Kumite
Mia Kretschmer (gr. 7):
- 2017: SA Kleure in Hip-hop (Nederland).
Owen Kretschmer:
- 2018 (gr. 6): SA Kleure in Hip-hop (Nederland).
- 2019 (gr. 7): SA Kleure in Hip-hop (Nederland).
Danika van Eden (gr. 5), Zia van Rensburg (gr. 5):
- 2019: 1x Goud (span) by SA Fitness Sport Aerobics SA Kampioenskappe.
Danika van Eden (gr. 7):
- 2021: 1x Goud (individueel) by die SA Fitness Sport Aerobics SA Kampioenskappe.
Carla Erasmus (gr. 5), Zara Smit (gr. 5):
- 2021: 1x Goud (span) by SA Fitness Sport Aerobics SA Kampioenskappe.
Heidi Lerm:
- 2022 (gr. 4): 1x Goud (span) by SA Fitness Sport Aerobics SA Kampioenskappe.
- 2023 (gr. 5): 1x Goud (individueel) by SA Fitness Sport Aerobics SA Kampioenskappe
- 2024 (gr. 6): 1x Silwer (individueel) by SA Fitness Sport Aerobics SA Kampioenskappe
Zara Smit:
- 2022 (gr. 6): 1x Goud (span) by SA Fitness Sport Aerobics SA Kampioenskappe.
- 2023 (gr. 7): 1x Silwer (individueel) by SA Fitness Sport Aerobics SA Kampioenskappe
Keanu Pieters:
- 2022 (gr. 4): 3x Goud by SA-byeenkoms / o.11 SA Baanfietsry Kampioen.
- 2024 (gr. 6): 5x Goud by SA-byeenkoms / SA Kleure in fietsry.
Carla Kotze:
- 2021 (gr. 6): SA Kleure in karate.
- 2022 (gr. 7): SA Kleure in karate / 1x brons (spankompetisie) by die 6de Wêreld Goju-Ryu Karate Federasie Kampioenskappe, Italië.
Darius Vrey:
- 2024: (gr. 5): 1 x Goud – o.13 SA Kampioen by die SAHFTA (South African Hunter Field Target – Jagter Veldskiet) Kampioenskappe / 1 x Silwer – World Hunter Field Target Organisation International Competion
- 2025: (gr. 6): 1 x Goud – o.13 SA Kampioen by SAHFTA Kampioenskappe
Ava Johannes (gr. 5):
- 2024: SA Kleure in karate / 1 x brons – World Championships Team Kumite Girls Children (10-11 y) in Oostenryk
Aiden Smit (gr. 2):
- 2025: SA Kampioenspan in toutrek (360 kg)
Jan-George Pienaar (gr. 7):
- 2025: SA Kampioenspan in toutrek (440 kg én 400 kg)
Prestasies van alumni:
Ons gee hier erkenning aan alumni (oud-leerlinge) wat SA kleure verwerf of internasionaal presteer. Meeste van hierdie het ook die Westelike provinsie en/of ander streekspanne in hierdie sportkodes verteenwoordig. Ons dui ook aan in watter hoërskole hulle was na hul by ons weg is waar hul hierdie prestasie bereik het.
Yolandi Potgieter (Hs Bellville):
- 2013, 2014: SA Vrouekrieket
Chané Stadler (Hs Brackenfell):
- 2015, 2017, 2018: SA Vroue Sewesrugby.
Kayla Smit (Hs Bellville):
- 2018: SA Atletiek / Goud in hammergooi.
GF (George) Linde (Hs Bellville):
- 2019 – 2021, 2024: SA Manskrieket.
Danica van Eden (Hs. Stellenberg):
- 2022: SA Kleure in Fiksheidsport by die FISAF International World Championships, Tjeggiese Republiek.
- 2023: SA Kleure in Fiksheidsport by die FISAF International World Championships, België.
Xander Kotze (Hs. Stellenberg):
- 2021, 2022: SA Kleure in Karate.
Mckenzie Pedro (Hs. DF Malan):
- 2021: SA Fietsry / 3x goud, 1x brons by die African Continental Road and Track Championship, Egipte.
- 2022: SA Kleure Fietsry.
Elisha Voges (Hs. Swellendam):
- 2022: SA Toutrek / 1x brons by die Internasionale Toutrek Wêreldbeker Kampioenskappe, Nederland.
Kiana Kaltwasser (Hs. Bellville):
- 2023: SA Kleure in Fiksheidsport by die FISAF International World Championships, België.
Clarese Lourens (Hs. Paarl Gimnasium):
- 2023: SA Kleure in Karate.
Jacky Roux (Hs. Bellville):
- 2024: SA Kleure in Netbal.
Hanco Vrey (Hs. Bellville):
- 2024 1 x Goud (o.18 Wêreldkampioen) – World Hunter Field Target Organisation International Championship, Suid-Afrika
Clarese Lourens
2022
Chane Stadler, SA Vroue Sewesrugby
2015, 2017, 2018
Yolandi Potgieter, SA Vrouekrieket
2013, 2014

GF Linde
Provinsiale krieket 2012–tans, SA Krieket 2019-2021, 2024-tans
(Foto afkomstig vanaf Cricket SA Facebookblad)
Mia en Owen Kretschmer
2017
Kayla Smit, SA Atleet (Goud: hammergooi)
2018
Mckenzie Pedro
SA Fietsry 2021/22
Mckenzie Pedro
Wen Goud in Fietsry 2021
Carla Kotze
2022
Xander Kotze
SA Karate 2021/22
Danika van Eden
SA Fiksheidsport 2022, 2023
SA Toutrek 2022
Kiana Kaltwasser
SA Fiksheidsport 2023
Darius Vrey
2025
2019
Carla Erasmus (links)
en Zara Smit
2021
Heidi Lerm
2023
Keanu Pieters
2022

Jacky Roux
2024

Hanco Vrey
o.18 Wêreldkampioen (Skiet) 2024

Ava Johannes
2024

Declan Pedro
2025
KULTUUR
Nichola het vroeg in 2025 ‘n Fleur Du Cap Toekenning ontvang as die Mees Belowende Student. Dit is ‘n baie belangrike toekenning in die teaterwêreld. Ons is baie trots op haar.
ANDER